Kwaggas se eerste muurbalspan pronk hier spoggerig in hul spandrag geborg deur AKADEMIA. Die span sien uit na die seisoen wat hopelik eersdaags sal afskop. Hulle is entoesiasties en oefen reeds... read more →
Hoërskool Outeniqua se tennis het die afgelope maand die EDEN Distrik se been van die onder 16, BNP Paribas RCS Rising Star oorheers. Die Seuns A en B spanne het... read more →
Die afgelope naweek het die Kwagga bergfietsryers deelgeneem aan die eerste been van die Spur-liga. Die Kwaggas het besonder goed presteer en ons is trots op elkeen wat deelgeneem het.... read more →
Op 24 Mei het die Kwaggas se 1ste Gholfspan `n vriendskaplike wedstryd teen HLS Oakdale gespeel. Hulle het 18 gate gespeel en die formaat was “Better Ball Matchplay”. Die Kwaggas... read more →
Jujade Coeries en Caston Michaels is deel van die SA Skole sewes span wat in die Capricorn Internasionale toernooi in Windhoek gewen het. Kwagga rugby is trots op hulle!
Ons 'back' julle, boys ... Hoërskool Outeniqua se eerste rugby- en hokkiespanne is vanjaar gerugsteun deur wonderlike onderlinge kameraderie en ondersteuning. Die twee spanne het mekaar se rûe letterlik deur... read more →
Die Kwaggas se hokkie het met hul jaarlikse kragmetings teen York High afgesluit. Hierdie is ons grootste plaaslike derby. Die wedstryde was van hoë gehalte en die ondersteuning langs die... read more →
Die Kwaggas se eerste muurbalspan pryk hier trots in hul pragtige drag geborg deur Mnr Louis Terblanche van R&S Communications. Die Kwaggas beleef 'n uitstekende seisoen en het die gedugte... read more →
Hoërskool Outeniqua het hul oorheersing by die skool se krieket in die provinsie bevestig toe hulle die afgelope seisoen die U-19- en U-15 Superliga-titels gewen het. Hulle het die tweede... read more →