Die dogtershokkie 1ste span het Saterdag, 24 Maart 2018 teen Brackenfell 4-1 geseëvier. Dit was ook die eerste wedstryd sedert die span hul nuwe speelklere en sakke van hul borge ontvang... read more →
Die seunshokkie 1ste span het Saterdag, 24 Maart 2018 teen Bellville 4-1 gewen. Baie dankie aan ons borge: FMS, Ramble en Exocet/ Spoed wat hul so spoggerig laat lyk!
Hoërskool Outeniqua is in groot afwagting op die jaarlikse o/14 Kwagga Junior Hokkieweek wat vir die 8ste jaar deur die skool aangebied word. Tien dogter- en agt seunspanne van regoor... read more →
Netbal uitslae 2018 | Loerie sportdag – Wittedrift 0/14 A Wen Mchlachlan 21 1 Verloor Pearson 6 – 8 Wen Paul Sauer 7 – 3 0/15 A Wen Sentraal 13... read more →
Die Kwagga Tweekampspan het weer gesorg vir ‘n ongelooflike vertoning toe hulle Dinsdag die 6de Maart aan die jaarlikse SWD Kampioenskappe op Oudsthoorn deelgeneem het. 8 Medaljes is verower. Die... read more →
OHS o/15A Krieketspan – Onoorwonne en SWD Superliga kampioene vir die 2017/18 seisoen. Geduld, harde werk, nederigheid, lojaliteit en inspirasie is die kenmerke waarmee die onoorwonne o/15A Krieketspan van Hoërskool... read more →
Hoërskool Outeniqua se tennisspelers het aan die Tjaart Vorster Tennis Toernooi te Cradock deelgeneem. Baie geluk aan ons dogterspan wat gewen het! Hulle is : (1 st foto.) Van links... read more →
By die 27ste Inter-Provinsiale Tweekampbyeenkoms wat op 3 Februarie gehou is, het 500 atlete van 7 provinsies deelgeneem, en Twee SA rekords en ses byeenkomsrekords is gebreek. SWD het algeheel 3de... read more →
Die Kwagga Tweekampatlete het weereens gewys wat in hul steek gedurende die Highgate Inter Tweekampkompetisie, deur as die algehele skole wenners van die dag aangewys te word. Hierdie is die... read more →