Hoërskool Outeniqua se tennis het die afgelope maand die EDEN Distrik se been van die onder 16, BNP Paribas RCS Rising Star oorheers. Die Seuns A en B spanne het... lees meer →
Bernice Bezuidenhout (Gr. 10) het die afgelope wintervakansie die SA o/19 Tennisspan verteenwoordig tydens ‘n toer na die Verenigde Koningkryk. Die span het teen Sutton en Millfield se tennis akademies gekompeteer en het die... lees meer →
Baie geluk aan die Kwaggas wat opgeneem is in die Tennis EDENSPAN en wat deelgeneem het aan die Interprovinsiale Tenniskampioenskappe in Pretoria. Die toernooi het plaasgevind vanaf 26 tot 30... lees meer →
Hoërskool Outeniqua se tennisspelers het aan die Tjaart Vorster Tennis Toernooi te Cradock deelgeneem. Baie geluk aan ons dogterspan wat gewen het! Hulle is : (1 st foto.) Van links... lees meer →