Ons bars uit ons nate van trots in Kwaggaland! 14 Kwagga-atlete het op 1 en 2 April aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in Qeberha deelgeneem. (more…)
Hoërskool Outeniqua se Tweekamp atlete het hierdie jaar hul seisoen op ‘n pragtige noot afgesluit deur as Suid-Afrika se nommer een skole span gekroon te word. 14 streke het aan... lees meer →
Die Kwagga Tweekampspan het weer gesorg vir ‘n ongelooflike vertoning toe hulle Dinsdag die 6de Maart aan die jaarlikse SWD Kampioenskappe op Oudsthoorn deelgeneem het. 8 Medaljes is verower. Die... lees meer →
By die 27ste Inter-Provinsiale Tweekampbyeenkoms wat op 3 Februarie gehou is, het 500 atlete van 7 provinsies deelgeneem, en Twee SA rekords en ses byeenkomsrekords is gebreek. SWD het algeheel 3de... lees meer →
Die Kwagga Tweekampatlete het weereens gewys wat in hul steek gedurende die Highgate Inter Tweekampkompetisie, deur as die algehele skole wenners van die dag aangewys te word. Hierdie is die... lees meer →