Daar is twee dogters in graad 11 by Outeniqua Hoërskool wat deel geneem het aan Westelike Provinsie Hunter Field Target kampioenskappe. Hierdie twee dogters het eerste en tweede plek behaal.... lees meer →
Hoërskool Outeniqua het op 18 Februarie vanjaar weer ‘n “DANKIE-SȆ Borge Ontbyt” aangebied by die Kwagga Cuisine. Die borge het ‘n breë spektrum borgskappe vanaf sportdrag, toernooie en toerusting sowel... lees meer →
Nicklen Gelderbloem, Gr. 11 leerder van Hoërskool Outeniqua, het die afgelope naweek ‘n huiskonsert aangebied waar hy ‘n program van pragtige kitaarmusiek uitgevoer het. Die geleentheid is deur sy onderwyser... lees meer →
Henco Bester – ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Outeniqua is as die top presteerder van die 2020 Wes-Kaapse Virtuele Eisteddfod aangewys. Hy was een van 1792 inskrywings in die kompetisie.... lees meer →
Tydens ‘n spesiale saalbyeenkoms op 15 Februarie 2019 is Hoërskool Outeniqua se eretoekenning aan oudleerders aan Prof. Mathilda Burden (gebore Gericke) gemaak. Die toekenning is gemaak uit erkenning vir die... lees meer →
[minti_image img="1778" lightbox="1"... lees meer →
Die wenner van die Karri app kompetisie is DIVAN ROSSOUW (Graad 8) Van links: Carien Gericke (Finansiële Bestuurder), Divan Rossouw en Mnr. Christo Vorster (Skoolhoof) Karri Payments is 'n innoverende... lees meer →
Outeniqua is trots op hul redenaars en debatteerders. Daar was nie minder as 9 Kwaggas by die finaal van die ATKV se Redenaars en Debatskompetisies nie! Voorwaar ‘n mooi prestasie.... lees meer →
Nicolé Stoffberg (graad 9) het aan die Mosselbaai Eisteddfod, deelgeneem. Nicolé was die wenner van haar kategorie vir graad 8 tot 12 deelnemers. Sy is ook uitgenooi om ... lees meer →