Die IMPAK portefeulje van Hoërskool Outeniqua het besluit om hierdie jaar ‘n verskil in die lewens van minderbevoorregte leerders te maak. Hulle het hande gevat met Solidariteit Helpende Hand Wes-Kaap... read more →
Drie van Outeniqua se skaakspanne het die 25ste en 26ste Augustus 2018 by die Wes-Kaap Top Skole deelgeneem in Caledon. Al drie die spanne het onder die top 3 in... read more →
Marizyl Marais is aangewys as die Wes-Kaap wenner tydens die ATKV-Spelkompetisie vir Afrikaans Huistaal graad 10-12. Sy gaan die Wes-Kaap op 13 Oktober 2018 by die nasionale eindronde van die... read more →
Baie geluk aan die leiers van Beyers Tehuis Koshuis Ry 1 – Zander Bezuidenhout, Jay-Lee Willemse, Zander Joseph, Armand Otto, Curtley Smith en Mnr. L. Scriven Ry 2 – Theron... read more →
Baie geluk aan die leiers van Oompie Meyer Koshuis Ry 1 – Robin October, Chanelle Booyens, Nadeane Maritz, Megan Barry en Mev. R. Hattingh Ry 2 – Maretha Theron, Calen... read more →
Baie geluk aan die VRL van 2019 Ry 1 – Kelsey Julies, Christel Smook (Hoofdogter), Chané Gricius, Caro Gilliomee, Tinsley Stuurman, Alexander Labuschagne, Carishny Prins, Kerwin Albertus en Alouise Campher... read more →
Baie geluk aan die Kwaggas se nuwe hoofleiers Ruach Roux (Onderhoofseun), Ruben van Eck (Hoofseun), Christel Smook (Hoofdogter) en Mariné Kruger (Onderhoofdogter)
Hoërskool Outeniqua se jaarlikse Mnr en Mej Kwagga was weereens ‘n spoggeleentheid waartydens 10 dogters en 10 seuns meegeding het vir die gesogte titels van Mnr en Mej Kwagga. Die... read more →
Hoërskool Outeniqua se jaarlikse Mnr en Mej Kwagga was weereens ‘n spoggeleentheid waartydens 10 dogters en 10 seuns vir die gesogte titels van Mnr en Mej Kwagga meegeding het. Die... read more →
Lara le Roux en haar perd, Kanna Kadin, het op 3, 4 & 5 Julie 2018 aan die Fauresmit Internasionale 204km uithourit deelgeneem. Die ysige temperature in Fauresmit het tussen... read more →