Nege Kwaggas gaan op 17 en 18 Augustus 2018 aan die ATKV-redenaars en debat se eindronde in Rustenburg deelneem. Hanro Müller het vir die tweede agtereenvolgende jaar na die redenaars... read more →
Tien van Outeniqua se skaakspelers het hulle Eden kleure verwerf by die Wes -Kaap proewe. Nicola Putter het ‘n 1ste plek in die dogters O/15 afdeling behaal en Janke Muller... read more →