Christian Hattingh het deelgeneem aan die SA Driekamp kompetisie (2019 Durban ATU Triathlon Premium African Cup)
Hy het ‘n 1ste plek verwerf en is nou die SA driekamp kampioen!
Christian Hattingh het deelgeneem aan die SA Driekamp kompetisie (2019 Durban ATU Triathlon Premium African Cup)
Hy het ‘n 1ste plek verwerf en is nou die SA driekamp kampioen!
Die Hoërskool Outeniqua is in 1923 gestig, aan die voet van die trotse Outeniquaberge. Die roemryke skool bied ‘n gebalanseerde opvoeding aan elkeen van sy meer as 1600 leerders. Die volgende waardes moet in die saal, in die klas, op die sportveld en op die kultuurakker beskerm en gekweek word en deur opvoeders voorgeleef word: integriteit, lojaliteit, respek, eerlikheid, diensbaarheid, vriendelikheid en betroubaarheid.