07 Augustus 2020

Beheerliggaam Tussenverkiesing

06 Augustus 2020

Nuusbrief gr. 8- en 9- ouers

GEWYSIGDE AKADEMIESE ROOSTER 3 AUGUSTUS TOT 21 AUGUSTUS

05 Augustus 2020

Nuusbrief 5 Augustus 2020

GEWYSIGDE AKADEMIESE ROOSTER TYDPERK 3 AUGUSTUS TOT 23 OKTOBER

04 Augustus 2020

Hoërskool Outeniqua se gr. 8- en 9-leerders kom Dinsdag 11 Augustus terug skool toe. Die finale rooster behoort op die laatste Donderdag 6 Augustus 2020 aan ouers en leerders gestuur word. Baie dankie aan al die ouers wat aan die petisie deelgeneem het.

Kwagga-groete C. P. Vorster

Nuus

Letter to Principals – Amended Regulations and Revised School Calendar.

Basic Education Government Gazette

 

03 Augustus 2020

BRIEF aan ouers PSIGOMETRIESE TOETSE Augustus 2020

COVID Inligtingsbrief aan die ouers Augustus 2020

Vakkeuse 2021

Nuus

GEWYSIGDE ROOSTER VIR 3 AUGUSTUS TOT 7 AUGUSTUS A

Video van die Gr. 8- en 9-oriëntering ten opsigte van terugkoms gehou op 30 Julie

AANLYN-Oueraand gr8-9 Voorlegging

29 Julie 2020

Nuusbrief 29 Julie 2020

AKADEMIESE ROOSTER 3 AUGUSTUS TOT 4 SEPTEMBER

Gr. 8- en 9-oriëntering ten opsigte van terugkoms 30 Julie 17:00

Skakel/Link https://tinyurl.com/OHSoueraand

24 Julie 2020

Nuusbrief aan ouers  24 Julie

Letter to Principals – Break in calendar_24 July 2020

23 Julie 2020

Universiteit van die Vrystaat Inligtingsbrief KOVSIES

16 Julie 2020

Omsendbrief

15 Julie 2020

Psigometriese Toets Inligtingsbrief

Eksamenrooster September

10 Julie 2020

ROOSTER 20 JULIE TOT 31 JULIE FINAAL

7 Julie 2020

Aansoekprosedure om by die huis te studeer.

6 Julie 2020

Back to School – Western Cape Government 

3 Julie 2020

Inligtingsdokument vir graad 10 en 11

Rooster en Roosterbotsings vir 10, 11, 12

29 Junie 2020

Beleid vir die hantering van Covid 19

Rooster en Roosterbotsings vir 10, 11, 12

Chronologiese dagprogram vir graad 10’s en 11’s

26 Junie 2020 – SMS aan Matriek se ouers en matrieks

Na aanleiding van vrae oor Dinsdag 23 Junie 2020 se brief aan die matrieks, die volgende: Die verandering in beleid ten opsigte van leerders se afwesigheid het gekom as gevolg van die beleid wat in die staatskoerant (No. 43465) van 23 Junie 2020 gepubliseer is.  Dus alle leerders is verplig om skool by te woon, tensy hulle ’n kormorbiditeit (onderliggende siekte) het. Alle leerders wat kormorbiditeite het moet aansoek by die skool doen om by die huis te bly. Aansoekvorms is by die sekretaresse van die skoolhoof beskikbaar. Dit geld ook vir leerders wat iemand in die gesin het, wat ’n kormorbiditeit(e) het.

17 Junie 2020

Nuusbrief 17 Junie 2020

5 Junie 2020

Rooster vir 8 Junie tot 3 Julie 

28 Mei 2020 

Finale nuusbrief 27 Mei 2020
Inligtingsdokument vir onderwysers leerders en ouers 26 Mei 2020

21 Mei 2020 – Boodskap vir elke Kwagga

 

21 Mei 2020 – Alle inligting oor terugkeer na Skool 

Advice to Parents ENGLISH

Coronavirus Orientation Guidelines

Educational Resources ENGLISH 

Orientation Manual (04 May 2020) ITE Inputs

SG letter – DBE Guidelines for schools 

18 Mei 2020 – Reelings vir terugkeer na skool

Reëlings vir terugkeer na die skool – (kliek hier)

9 Mei 2020 Graad 9 Ouers – Vakkeuse Vorm

VAKKEUSE 2020 Brief en Vorm

5 Mei 2020

1. Nuusbrief aan Hoêrskool Outeniqua-gemeenskap

 Nuusbrief (Kliek om dokument oop te maak.)

2. Cape Career Exhibitors Association Die Kaapse loopbaanuitstallersvereniging het ‘n digitale stelsel op YouTube van stapel gestuur

https://www.youtube.com/channel/UCzxUK5rPfnChXg-opXENHvw/featured

1 Mei 2020

Selfone en skoolwerk.

Ons maak tans gebruik van WhatsApp om met leerders oor akademiese werk kontak te maak. Baie van ons leerders het nie selfone om WhatsApps te ontvang nie. Help ons om hierdie leerders te help. Laat weet asseblief per epos na info@outeniqua.co.za as jy ’n selfoon het wat jy graag wil skenk. Ons sal kontak met jou maak en reël dat die selfoon by behoeftige leerders uitkom.

 

 

30 Maart 2020

Geagte Ouers, Voogde, Personeel en Leerders

Baie sterkte met die isolasie. Die grendel-tydperk is vir sommige makliker as vir ander. Ons dink aan die mense wat as gevolg van die aard van hulle werk nie ’n inkomste kan genereer nie. Die stil word, is ook goed waar gesinne mekaar weer kan geniet en oor die dieper sake van die lewe kan gesels.

Op die stadium beplan die regering, as alles goed verloop, dat die skole vir die personeel op 20 April sal begin en vir die leerders op 22 April. Dit is natuurlik onder hewig aan die vordering om die virus hok te slaan.  INDIEN ONS ALMAL BY DIE REGULASIES VAN DIE REGERING HOU, GAAN ONS DIE VIRUS OORWIN!

Op die stadium is niemand van die Outeniqua-gemeenskap positief getoets vir die Covid 19-virus nie. Ons moet asseblief vir die wêreld en vir ons land bid. Ons vertrou dat daar vinnig ’n entstof teen die virus gemaak sal word.

Ons as personeel het besluit ons gaan eers die gr. 12’s se beplanning aan ouers en leerders stuur en in die week wat volg, die gr. 11- en 10-leerders sin.

Covid 19-GR12 virus Huiswerk

Die volgende platforms kan gebruik word om leerders met verduideliking van werk te help:

E-portal van WKOD (wcedeportal) https://wcedeportal.co.za/

Wolkskool (https://wolkskool.co.za/) (Dit is gratis tot aan die einde van Junie 2020)

Klaskamer 10 op DSTV kanaal 145 en DSTV kanaal 319.

Daar is nog baie ander, maar die bostaande gaan ouers nie geld, behalwe die koste van data, kos nie.

RSG het ook ’n hersieningsprogram wat aangeheg is.

Ons gebruik die verskillende elektroniese platforms, soos die WhatsApp-groepe, om die hersienings- programme te versprei.

Indien ’n leerder enige navraag oor enige akademiese werk het, kan hy/sy met die betrokke onderwyser skakel.

Baie sterkte en ek hoop die leerders sal die tyd gebruik om hulle skoolwerk deeglik te doen.

Kwagga Nuusbrief 2020 – 02

Vriendelike groete

C.P. Vorster

Skoohoof