Baie geluk aan die volgende leerders wat uitsonderlik presteer het in die UNISA, ABRSM en Trinity Eksterne Musiek Eksamens.
‘n Spesiale gelukwensing gaan aan Kerwin Albertus wat die Trinity Gr. 8 Jazz Saksofoon eksamen met ‘n uitstaande 96% geslaag het.
Die Kwaggas is baie trots op julle!