Elf Kwagga redenaars het deurgedring na die Suid-Ooskaap semi-finaal van die landswye ATKV Redenaarskompetisie. Hulle neem DV op 28 Mei 2022 in Qheberha deel. Baie geluk en beste wense vir die strawwe kompetisie.
Agter: Caro Giliomee; Kiara du Toit; Stefan de Beer; Christlin Ferreira en Amorette Smit.
Voor: Mia Mengel; Roné Coetzer; Christi de Lange; Thomas Smook; Lujah Diedericks en Thegan Kuyler.
Comments are closed.