Kwagga netbal bedank Fine and Country vir hul borgskap van die afrigters se klere vir die komende seisoen. Saam met hulle verskyn mev. Karin de Klerk en Cecilia Sole’ van Fine and Country. Die spanne oefen hard onder leiding van hul afrigters en is slaggereed vir die netbalseisoen.
VOOR VLNR :A van der Mescht en E Kaplin
MIDDEL VLNR : M Stronach, E Nieuwoudt, Karin de Klerk en Cecilia Sole’ van Fine and Country en H van Rooyen
AGTER VLNR : J Minnie, T Moore en S Wannenburg.