Donderdag, 19 April 2018, het ons leerders en personeel van Hoërskool Outeniqua amper 700 “cupcakes” ingesamel, wat aan “random” mense uitgedeel is: karwagte, petroljoggies, werkers in strate, mense by taxi rank, Go George bushaltes, onkologie sentrum en by die hospitaal.
Apr
24