Hello Kwaggas!

 Ons sien uit om jou by ons GLO Jeugaand te verwelkom.

Waar: Outeniqua skool saal

Tyd: 18:30-20:00

Datum: Mandae aande

Wie: Gr.8-12 Welkom!

Alle leerders moet asb voor die saal afgelaai en opgetel word.

 Bring asb jou ingevulde koorsbriefie saam, dit is op die skool se webtuiste.

Registrasie is noodsaaklik om die getalle vooraf te kan verwerk om by die covid regulasies te bly.

Onthou alle Covid regulasies geld.

 

Wat jy moet saambring:

– Bybel (nie op jou selfoon nie)

– Pen

 

Registreer asb onder.