Identifisering van gr. 7-leerders.

 

 

 

 

Hierdie vorm word deur goedgesinde persone van laerskole in die Suid-Kaap en Karoo aan potensiële leerders gestuur.

Instruksies:

  1. Die voltooiing van die vorm sal slegs plaasvind, nadat die leerder se ouers toestemming gegee het. Dit is om die POPIA-wet tot te pas.
  2. Dit is ’n aanlyn vorm en graag wil ons saam daarmee ’n foto van die leerder ontvang.

Vorm:

toestemming dat my kind
se besonderhede aan Hoërskool Outeniqua se bemarkingspan kan stuur.
Sal die leerder graag in die koshuis wil bly?
Max. file size: 128 MB.