Die 31ste HIGHGATE Interprovinsiale Tweekamp is tenspyte van ESKOM se uitdagings, baie suksesvol aangebied. Meer as 550 atlete van 7 provinsies het in Klein Karoo hitte deelgeneem en puik presteer.
Kwaggas het vir tweede jaar in n ry die Hisense Trofee 🏆 vir Top Hoërskool (met meeste punte)
2de – Durbanville
3de – Framesby
Feb
16
Comments are closed.