ATKV Redenaarskompetisie
Baie geluk aan Thomas Smook wat 9e in die Wes-Kaap was.
Radikale Redenaars Nasionele kompetisie
Hierdie platform bied kompetiesies in verskeie kategorieë aan, o.a. redenaars en lees. Ons leerders het goed gepresteer in hierdie kompetisie.
1.Redenaars
Stefan de Beer en Anke Louw het na die Wes-Kaap finaal deurgedring.
2. Lees: Prosa (graad 12)
Baie geluk aan Marnél Bouwer wat 2de nasionaal geëindig het.
Podium Pret
Redenaarskompetisie
Baie geluk aan Anke Louw wat die graad 8-afdeling in die Suid-Kaap gewen het en na die nasionale finaal deurgedring het.
Comments are closed.