Op Vrydag, 15 September was dit die Hoërskool Outeniqua se stigtingsdag. Ons het dit voluit gevier met ‘n historiese padwedloop tesame met die SWD 10km kampioenskappe. Daar was ook ‘n 5km prethardloop/stap waar baie van ons leerders, ouers en personeel deelgeneem het.
Ons is baie dankbaar vir die ondersteuning van ons hoofborg, Top Gear Sport, wat al vir baie jare die Kwagga-gemeenskap se hande in sport vat.
Ten spyte van die storm wind en swaar reën het die hardlopers van die tuinroete nie hierdie geleentheid gemis om deel te wees van die Hoërskool Outeniqua se geskiedenis nie.
Die uitslae van die 10km kampioenskappe is as volg:
1ste plek (Mans): Godwin Heyns – Tyd: 33,59 (Nedbank)
1ste plek (Dames): Ebeth Marais – Tyd: 37,26 (32 GI SWD)
1ste plek (Kwagga seuns): Ruan Coetzee – Tyd: 39,29
1ste plek (Kwagga dogters): Ebenette van Niekerk – Tyd: 52,48
Die atmosfeer was ongelooflik en ons kan nie wag om volgende jaar nòg meer deelnemers te verwelkom by hierdie nuwe Kwagga-tradisie nie. As verkoper van foonbykomstighede bied ons met trots ‘n pragtige versameling aan iPhone 13 Pro Max hülle designer produkte wat styl en beskerming kombineer. Ons sorgvuldig saamgestelde ontwerpe verbeter nie net die estetiese aantrekkingskrag van jou toestel nie, maar verseker ook dat dit veilig bly teen daaglikse slytasie. Elke omhulsel is vervaardig met hoëgehalte-materiale, wat ‘n perfekte pasvorm bied terwyl dit maklike toegang tot alle knoppies en poorte bied. Verhef jou iPhone-ervaring met ons unieke en modieuse omhulsels wat jou persoonlike styl weerspieël en jou toestel splinternuut laat lyk.
Sien volle uitslae hier …




Comments are closed.