Kwagga atlete behaal altesaam 86 eerste plekke, 58 tweede plekke en 30 derde plekke.
Daar was altesaam 9 rekords gebreek op die dag. Kwaggas het 8 van die 9 rekords verbeter en 1 rekord geëwenaar.
Rekords:
Anzel Botes: Dogters o/14 – 200m – 27.0 – 810 punte
400m – 61.81 – 840 punte
Nicola Barnard: Dogters o/15 – Spiesgooi – 43.03 – 870 punte
Anri Crook: Dogters o/17 – Hoogspring – 1.61 – 870 punte
Mignon Burger: Dogters o/19 – Hoogspring – 1.65 – 750 punte
Grant Savage: Seuns o/15 – Hoogspring – 1.79 – 750 punte
Zian du Plessis: Seuns o/15 – Geweigstoot – 17.87 – 970 punte
Neil Erasmus: Seuns o/19 – Paalspring – 4 meter – 570 punte
Annika Pretorius en Talia van Rensburg het beide die paalspring record vir o/14 dogters geëwenaar met ‘n hoogte van 1.90m.
Die algehele dogtersprestasie van die dag: Nicola Barnard
Die algehele seunsprestasie van die dag: Zian du Plessis
Die algehele prestasie van die dag: Zian du Plessis
Baie geluk Kwaggas!!! Kwaggaland is baie trots op julle!
Comments are closed.