Baie geluk aan die graad 12 Kwagga, Johann Oberholzer, met sy puik pluimbal prestasie.
Hy is gekies om Suid Afrika te verteenwoordig in die Interkontinentale Junior Kampioenskappe wat vanaf 27 Augustus – 1 September in Cotonou, Benin aangebied word.
Hoërskool Outeniqua wens jou baie voorspoed toe!
Comments are closed.