Baie geluk aan die volgende Kwagga netbalspelers wat verkies is tot die onderskeie Wes-Kaap spanne.
Hierdie dogters gaan aan die “All Ages” toernooi van
24 Julie tot 28 Julie te Boksburg deelneem.
Ons beste wense en Kwagga trots vergesel hulle.
Voor : Kayley Muller, Alecia Hannes, Lanè Coertzer
Agter: Charnè van der Westhuizen , Michelle Groves