Hoërskool Outeniqua se tennisspelers het aan die Tjaart Vorster Tennis Toernooi te Cradock deelgeneem.
Baie geluk aan ons dogterspan wat gewen het!
Hulle is : (1 st foto.)
Van links na regs : Carla Dannhauser, Bernice Bezuidenhout, Anna De Villiers, Lené Conradie, Maaike Ferreira, Natasha Smit
2de foto. (Van die seuns en dogters).
Agter : Maaike Ferreira, Bernice Bezuidenhout, Lené Conradie, Natasha Smit, Anna De Villiers, Carla Dannhauser
Voor
Marcell Pretorius, Phillip Erasmus, Christiaan Jacobs, Pieter Breytenbach, Kevan Mc Donald.
3de foto ( net die seuns)
Agter : Kevan Mc Donald, Christiaan Jacobs, James Claasen, Marcell Pretoruis
Voor: Pieter Breytenbach, Phillip Erasmus.
Ons opregte dank aan Sportscentre, die hoofborg van Kwagga Tennis