Hoërskool Outeniqua se Tweekamp atlete het hierdie jaar hul seisoen op ‘n pragtige noot afgesluit deur as Suid-Afrika se nommer een skole span gekroon te word.
14 streke het aan die S.A Tweekamp kompetisie deelgeneem en SWD het algeheel 6de geiëndig.
Die volgende 10 atlete wat hierdie besondere prestasie moontlik gemaak het is:
Voor van links: Mnr. Naas Gibson (Organiseerder), Christel Smook, Larize Goosen, Elize Smook en Abigael Grobler.
Agter van links: André Kleynhans (Spankaptein), Mattias Erasmus, Gustav Schlechter, Lara Schlechter en Mnr. Christo Vorster (Skoolhoof).
Afwesig: Christian Hatting en Jade Borrett
Die volgende atlete het ook puik individuele prestasies gehaal
1ste plek – Gustav Schlechter (met 2367 punte , Goud, seuns 0/17)
3de plek – Lara Schlechter (met 2381 punte, Brons, dogters 0/19)
5de plek – Jade Borrett (met 2274 punte, dogters 0/17)
6de plek – André Kleynhans (spankaptein) (met 2246 punte)