Op 15 September 2018 het die Kwaggas deelgeneem aan die 2018 Eden Spur Skole Bergfiets Liga.
Kwaggas het met ‘n volle 103 punte gewen, wat ‘n uitsonderlike prestasie is.
Ons is ongelooflik trots op hul harde werk en deursettingsvermoë.
Die eerste span word voorspoed toegewens vir hul deelname in die finaal op 5 Oktober 2018.
Agter: Mia Bester, Jonatan van Jaarsveldt, Tristan Nortje(Kaptein), Sean van Niekerk,Christiaan Hattingh, Nelis du Plessis,
Christiaan Swanepoel.
Middel: Marlie Blom, Alissa Coetzer, Charissa van Dyk(Afrigter), Adriaan Venter, Anina van Tonder(Afrigter), Sorina Venter,
Louis Fourie.
Voor: Gordon Murray, Ruben Henning, Andre Roode, Dehan Nagel
Die Kwagga deelnemers het gees!
Louis Fourie, Christiaan Swanepoel, Christiaan Hattingh,
Nelis du Plessis, Sean van Niekerk, Anina van Tonder(Afrigter),
Charissa van Dyk(Afrigter)
Christiaan Hattingh (links) was 1ste en Nelis du Plessis 2de in hul onderskeie ouderdomsgroepe.
Die Kwagga deelnemers het gees!
Louis Fourie, Christiaan Swanepoel, Christiaan Hattingh,
Nelis du Plessis, Sean van Niekerk, Anina van Tonder(Afrigter),
Charissa van Dyk(Afrigter)