Kwagga Netbal spog hierdie jaar met 9 spelers wat in Eden netbalspanne verkies is.
Hierdie groep dogters gaan van 12 Julie tot 14 Julie deelneem aan die Interdistrik toernooi te Wellington.
Hoërskool Outeniqua is baie trots op julle!
Voor vlnr: Lise Norman, Minke Scheun, Juanette Spannenberg , Tonelle Alberts
Agter: Anuschka Julyan, Ruscha Juries, Chevonney Jantjies, Acois Jordaan, Heimne Esau.