Drie Kwaggas, Simonn Swanevelder, Hanno du Plessis en Meike Strydom wat deur Atletiek-SA aangewys is om vanaf 7 tot 16 Desember aan die “ 2018 AUSC Region 5 Games” te gaan deelneem. Die byeenkoms word in Botswana aangebied. Alle voorspoed word hul toegewens!
Jun
10