Kyle Koeries verwerf Eden kleure in Seiljag 14 June 2021 Sport Baie geluk aan die Kwagga, Kyle Koeries, aan wie Eden kleure vir die 2020-2021 Seiljag Seisoen toegeken is. Kyle is een van die agt deelnemers wat die toekenning in die Eden streek ontvang het.
Comments are closed.