Die volgende musiekleerders het besonders goed presteer gedurende die eksterne Praktiese Musiek eksamens:
Voor: Lara Vellema (Royal Schools’ Dwarsfluit Gr 5 – 86%), Caro Giliomee (Unisa Klavier Gr 4 – 80%), Mia Moore (Royal Schools’ Sang Gr 6 – 86%), Lente Treurnich (Royal Schools’ Saksofoon Gr 4 – 80,5 %), Kerwin Albertus (Unisa Jazz Saksofoon Gr 7 – 88%).
Agter: Shané van Rooyen (Rock School Elektriese Kitaar Gr 6 – 80%), Ben van Niekerk (Unisa Klavier Gr 5 – 90%), Dylan du Preez (Royal Schools’ Dwarsfluit Gr 1 – 84%), Reynard Visagie (Royal Schools’ Klavier Gr 4 – 88%).