Hier volg die resultate van die wedstryde van 25 April 2018.
In die A- afdeling het die 1ste span Oakdale 11-1 geklop.
In die B-afdeling het die 2de span Oakdale 8-4 geklop en die die 3de span het Oakdale 12-0 geklop.

Die Hoërskool Outeniqua is in 1923 gestig, aan die voet van die trotse Outeniquaberge. Die roemryke skool bied ‘n gebalanseerde opvoeding aan elkeen van sy meer as 1600 leerders. Die volgende waardes moet in die saal, in die klas, op die sportveld en op die kultuurakker beskerm en gekweek word en deur opvoeders voorgeleef word: integriteit, lojaliteit, respek, eerlikheid, diensbaarheid, vriendelikheid en betroubaarheid.