Twaalf spelers van Hoërskool Outeniqua is opgeneem in die EDENSPAN en neem vanaf 27 -30 April 2018 in Bloemfontein aan die SA Plattelandtoernooi deel. Ons wens die uitblinkers alle sterkte toe en weet dat hulle die Kwaggakarakter trots sal uitbeeld.
AGTER: Reynier van Rooyen, Carmen Venter, Estian de Kock, Aine Ferreira, Philip Myburgh
MIDDEL: Malan Viljoen, Hilge Halbich, Lloyd Landsberg, Chloê Landsberg
VOOR: Uys Cronjé, Alouise Campher
AFWESIG: Tinus Botes