Nicolé presteer by Mosselbaai Eisteddfod 7 September 2018 No Comments Uncategorized Nicolé Stoffberg (graad 9) het aan die Mosselbaai Eisteddfod, deelgeneem. Nicolé was die wenner van haar kategorie vir graad 8 tot 12 deelnemers. Sy is ook uitgenooi om by die Prestige Gala-aand by die Dias Museum op te tree.