Voor van links: M. Eygelaar, Judeke Balt, Tertia Grey, Zoë Kolver, Franche Meyer.
Agter van links: Johanni van der Hoven, Julia Markram, Kaylee Jones, Anuk Maloney, Mnr C. Vorster
Voor van links: M. Eygelaar, Judeke Balt, Tertia Grey, Zoë Kolver, Franche Meyer.
Agter van links: Johanni van der Hoven, Julia Markram, Kaylee Jones, Anuk Maloney, Mnr C. Vorster
Die Hoërskool Outeniqua is in 1923 gestig, aan die voet van die trotse Outeniquaberge. Die roemryke skool bied ‘n gebalanseerde opvoeding aan elkeen van sy meer as 1600 leerders. Die volgende waardes moet in die saal, in die klas, op die sportveld en op die kultuurakker beskerm en gekweek word en deur opvoeders voorgeleef word: integriteit, lojaliteit, respek, eerlikheid, diensbaarheid, vriendelikheid en betroubaarheid.