Liewe voornemende ouers
Ons sien uit om die opwindende tyd saam u mee te maak.
Dankie vir die bespreking van die opedag, as u nog nie ‘n tyd bespreek het nie kliek hier en bespreek ‘n dag en tyd. http://www.outeniqua.co.za/opedag/
Kyk asseblief na die 2 bemarkings videos voordat u na die opedag toe kom
Sien die program van die dag hieronder. Vrae kan gevra word met die verdeling van klein groepe.
Bemarkingsvideo / Video #1:
Algemene oorsig & bekendstelling in terme van skoolkultuur, etos, en balans met fokus op inklusiewe onderwys.
2020 Bemarkingsvideo / Video #2:
Verduideliking van invalshoek en doelwitte v. video in terme van ’n breër konteks, met fokus op die skool binne sy gemeenskap en milieu, die skool etos in pas met die tye, nuwe fasiliteite en kultuur van voortdurende ontwikkeling en vernuwing op alle vlakke.