Opedag

Liewe voornemende ouers

Baie welkom by Hoërskool Outeniqua.

Indien jy ons opedag wil bywoon, voltooi asseblief ons onderstaande aansoek vorm.

Sodra tyd en datum bespreek is, sal u meer inligting oor die opedag ontvang.