Outeniqualand BlouSter Kwagga Duiwe Wedvlug

UITNODIGING

Beste Kwagga Ondersteuner

Ons 2de Kwagga Duiwe Wedvlug Veiling met

Outeniqualand BlouSter Finansiële Adviesdienste as die HOOFBORG,

vind plaas op

Saterdag, 19 September 2020, 16:30, by die Bush Lapa, Herolds Bay Resort

Tafels kan NOU bespreek word

Alle tafelhoofde word uitgenooi na ‘n komplementêre funksie wat plaasvind op

Woensdag 2 September, 18:00, Kwagga Cuisine

Ons glo en vertrou dat vanjaar se Outeniqualand BlouSter Kwagga Duiwe Wedvlug nóg ‘n groter sukses en treffer sal wees met groot pryswenners en baie opwinding!

Baie dankie vir u lojale ondersteuning!

COVID 19 VEILIGHEIDSMAATREȄLS GELD

ANDER ONDERSTEUNENDE BORGE

Laat weet asseblief hieronder hoe u die geleentheid sal kan ondersteun.

VOOR MAANDAG 1 SEPTEMBER

Duiwe Wedvlug Veiling

  • (3-gang maaltyd, tafelwyn & verwelkomingsdrankie)
  • (3-gang maaltyd, tafelwyn & verwelkomingsdrankie)