Petisie

Petisie kinders moet skool toe kom

  • Geagte Ouers en Voogde
    Hoërskool Outeniqua het op 30 Julie 2020 opdrag van die distrikskantoor gekry om nie hulle ander grade in die week van 3 Augustus terug te bring nie. Dus mag slegs die gr. 12’s volgende week by die skool wees. Die beheerliggaam voel dat die opdrag nie volgens die huidige direktiewe van die staatskoerant is nie. Indien jy graag julle kinders by die skool wil hê, versoek die beheerliggaam julle om die petisie op die webtuiste te voltooi.