Die volgende leerders het as wenners en naaswenners uit die stryd getree tydens die Praat Saam Debatskompetisie wat met trots deur Pinnacle Systems moontlik gemaak is. 164 leerders het op Dinsdag, 6 Februarie by HS Outeniqua tydens Praat Saam – wat al vir jare ‘n instelling by die skool is – teen mekaar gekompeteer.
1ste ry: Die junior wenners: Christiaan Hattingh, Abram de Villiers, Uys Cronje, mnr. Christo Vorster en die senior wenners: Elizma Beyleveld, Megan Borrett, Melissa Vorster.Bezoek onze partners, schoenenleiders in modieuze schoenen!
2de ry: Die junior naaswenners: Juanette Spangenberg, Marelise Coetzee, Ainee Ferreira, mnr. Johan Roode (Pinnacle Systems, wat as hoofborg opgetree het), en die senior naasweners: Lucian Rossouw, Minke Katzke, Anna de Villiers