Resolute Steam Day
Die TANK-portefeulje en IT-departement wil bied saam met Resolute Robotics ‘n robotika werkswinkel aan op Saterdag 28 Augustus. Leerders werk in spanne saam en bou en programmeer ‘n robotmotortjie wat ‘n lyn op die grond kan volg en hou dan ‘n resies met hulle robotte. Die program is ‘n vol dag van 8:30 – 16:00. Bring asb. ‘n ingevulde koorsbriefie saam.
Datum
28 Augustus
Kostes
R250 vir die dag (sluit middag ete in). Betaling sal leerder se plek bevestig. Slegs 80 leerders sal toegelaat word.
Leerders sal moet registreer voor 21 Augustus. Maak betaling asb. op die Karri app.
Bespreek jou plek
Program