Einde Julie, wanneer sy klasmaats ‘n blaaskansie tydens die wintervakansie neem, is Marcus Buxmann (17) oppad na Nasa (National Aeronautics and Space Administration*) se United Space School in Houston, Amerika. Lees meer by: http://bit.ly/2TslqJg
Mar
17