Die seunshokkie 1ste span het Saterdag, 24 Maart 2018 teen Bellville 4-1 gewen. Baie dankie aan ons borge: FMS, Ramble en Exocet/ Spoed wat hul so spoggerig laat lyk!
Apr
03
Die seunshokkie 1ste span het Saterdag, 24 Maart 2018 teen Bellville 4-1 gewen. Baie dankie aan ons borge: FMS, Ramble en Exocet/ Spoed wat hul so spoggerig laat lyk!
Die Hoërskool Outeniqua is in 1923 gestig, aan die voet van die trotse Outeniquaberge. Die roemryke skool bied ‘n gebalanseerde opvoeding aan elkeen van sy meer as 1600 leerders. Die volgende waardes moet in die saal, in die klas, op die sportveld en op die kultuurakker beskerm en gekweek word en deur opvoeders voorgeleef word: integriteit, lojaliteit, respek, eerlikheid, diensbaarheid, vriendelikheid en betroubaarheid.