Stefan May (Graad 10) is onlangs gekies om aan SA Junior Hengel Kampioenskappe te Struisbaai 11-14 Januarie 2022 deel te neem.
Baie geluk Stefan!
Stefan May (Graad 10) is onlangs gekies om aan SA Junior Hengel Kampioenskappe te Struisbaai 11-14 Januarie 2022 deel te neem.
Baie geluk Stefan!
Die Hoërskool Outeniqua is in 1923 gestig, aan die voet van die trotse Outeniquaberge. Die roemryke skool bied ‘n gebalanseerde opvoeding aan elkeen van sy meer as 1600 leerders. Die volgende waardes moet in die saal, in die klas, op die sportveld en op die kultuurakker beskerm en gekweek word en deur opvoeders voorgeleef word: integriteit, lojaliteit, respek, eerlikheid, diensbaarheid, vriendelikheid en betroubaarheid.
Comments are closed.