Bernice Bezuidenhout (Gr. 10) het die afgelope wintervakansie die SA o/19 Tennisspan verteenwoordig tydens ‘n toer na die Verenigde Koningkryk.
Die span het teen Sutton en Millfield se tennis akademies gekompeteer en het die geleentheid gehad om professionele spelers in aksie te sien by Wimbledon.
Welgedaan Bernice!