TERUGVOER & BETROKKENHEID – KWAGGA GHOLFDAG 10 JUNIE 2022

       

Baie dankie vir u ondersteuning aan die Kwagga Gholfdag. Deur jou deelname het jy ons gehelp om Hoërskool Outeniqua te ondersteun. In die volgende kort opname wil ons graag ‘n paar vrae oor die gholfdag vra, sodat ons altyd net die beste Kwagga Kwaliteit kan lewer.