Tien van Outeniqua se skaakspelers het hulle Eden kleure verwerf by die Wes -Kaap proewe.
Nicola Putter het ‘n 1ste plek in die dogters O/15 afdeling behaal en Janke Muller ‘n 5de plek. Suné Swart het ‘n 3de plek in die dogters O/18 afdeling verwerf.
In die seuns O/15 afdeling het Wikus Jordaan, Corné Fourie en Jan-Abraham Mostert onder die top 20 geëindig.
AGTER: Nicola Putter, Kyle Beukes, Corné Fourie, Wikus Jordaan, Jan-Abraham Mostert, Janke Muller.
VOOR: Bianca die Villiers, Grant Campbell, Suné Swart.
AFWESIG: Nelis Smit.