Twee Kwaggas het as Eden Kushengelaars van 9-15 Januarie 2022 te Struisbaai aan die Suid-Afrikaanse Kushengel Junior Kampioenskaptoernooi deelgeneem.
Monia Lesch (Gr. 12) het die volgende kategorieë gewen:
- Mees uitstaande vangs – GOUE MEDALJE
- 25ste algeheel
- Span: BRONS MEDALJE
Stefan May (Gr. 11) het die volgende kategorieë gewen:
- 5de algeheel
- Eerste reserwe vir die Protea Span 0/16
- Span: GOUE MEDALJE
Comments are closed.