Die Kwagga Tweekampspan het weer gesorg vir ‘n ongelooflike vertoning toe hulle Dinsdag die 6de Maart aan die jaarlikse SWD Kampioenskappe op Oudsthoorn deelgeneem het. 8 Medaljes is verower.
Die uitslae is soos volg:
0/19 dogters, Lara Schlechter, GOUD
0/19 seuns, Andre Kleynhans, GOUD
0/17 seuns, Gustav Schlechter, GOUD
0/17 dogters, Jade Borrett, GOUD
0/17 dogters, Abigael Grobler, SILWER
0/17 dogters, Larize Goosen, BRONS
0/17 dogters, Christel Smook, 4de
0/15 dogters, Elize Smook, BRONS
0/15 seuns, Christiaan Hatting, BRONS
0/15 seuns, Mattias Erasmus, 4de