Baie geluk aan die volgende musiekleerders wat uitstekend in hul Unisa Gr.5 Teorieeksamens presteer het:
𝐯.𝐥.𝐧.𝐫. Madri Strydom (92%)
Kristin Swart (95%)
Megan de Wet (88%)
Nicklen Gelderbloem (93%)
Hierdie is ‘n merkwaardige prestasie, aangesien Unisa Teorie Gr.5 ‘n vereiste vir verdere na-skoolse studies in musiek is.
Jul
21
Comments are closed.