Skip to content
Tuisblad
Akademie
Sport
Kultuur
Ons Skool
D6
Personeel
Kontak Ons
Oud-Kwaggas
Vakkeuse
Henry
2023-08-16T12:50:44+02:00
Vakkeuse Vorm
Van
*
Naam
*
Graad9 : Kies Seksie
*
Kies
0909
0911
0912
0918
0925
0926
0950
0951
0958
0973
0978
Nuwe leerder
Leerders in graad 10 tot 12 moet ’n totaal van sewe vakke neem.
VERPLIGTE VAKKE: Afrikaans Huistaal en Lewensoriëntering
KEUSEVAKKE (kies een vak uit elk van die 5 groepe):
Vakke met ‘n *gemerk, bevat ’n praktiese komponent. Leerders mag nie meer as 2 praktiese vakke neem nie, aangesien die take (PAT’s) ’n groot hoeveelheid tyd in beslag neem.
GROEP 1:
*
Engels 1ste Addisionele Taal
Engels Huistaal (moet ’n gemiddeld van 75% of hoër in graad 9 vir Engels 1ste Addisionele Taal behaal of reeds as huistaal het)
GROEP 2:
*
Wiskunde
Wiskundige Geletterdheid
GROEP 3:
*
Fisiese Wetenskap (Slegs as jy Wiskunde kies)
Lewenswetenskap
Besigheidstudie
Geskiedenis
Ontwerp*
Musiek
GROEP 3:
*
Lewenswetenskap
Besigheidstudie
Geskiedenis
Ontwerp*
Musiek
GROEP 4:
*
Lewenswetenskappe
Rekeningkunde
Ekonomie
Toerisme
Visuele Kunste*
Landbouwetenskap
Ingenieursgrafika en -ontwerp (IGO)
Musiek
Groep 5
*
Geografie
Gasvryheidstudie*
Dramatiese Kuns*
Visuele Kunste*
Verbruikerstudie
Ontwerp*
Rekeningkunde
Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
Inligtingstegnologie (IT) (Slegs as jy Wiskunde kies)
Musiek
Groep 5
*
Geografie
Gasvryheidstudie*
Dramatiese Kuns*
Visuele Kunste*
Verbruikerstudie
Ontwerp*
Rekeningkunde
Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
Inligtingstegnologie (IT) (Slegs as jy Wiskunde kies)
Musiek
VRYSTELLING TOT GRAADSTUDIES: Slaag 4 vakke met 'n prestasiepunt van 4 (50%) of hoër.
Δ
Page load link
Go to Top