Die vokale ensemble het uitstekend tydens vanjaar se Outeniqua Koorfees presteer en ń algehele simbool van A++++ behaal. Ons is ongelooflik trots op hierdie groep talentvolle en hardwerkende Kwaggas!!
Hierdie leerders is die lede van die Vokale Ensemble:
Voor – Ben van Niekerk, Franco Engelbrecht, Mondor Arries
Tweede ry – Elisa Bernardo, Yzanne Potgieter, Karin Netley (afrigter), Karien Burger, Dian Swanepoel
Derde ry – Dominique Janse van Rensburg, Elizma Beyleveld,
Mia Moore, Lee Miller, Ian Grobler
Agter – Anke van der Schyff, Nadeane Maritz, Marize Gouws, Kerwin Albertus, Thinus Botes, Eckardt Muller