Die vokale ensemble het uitstekend tydens die Tygerberg Eisteddfod presteer en het ‘n skitterende 94,6% met hul optrede behaal. Hulle is gevolglik uitgenooi om op 7 September 2018 aan die finale rondte in Stellenbosch in die Endlersaal deel te neem.
Die Kwaggas wens hulle baie voorspoed toe!
Agter: Yzanne Potgieter; Eckardt Muller; Ben van Niekerk; Anke van der Schyff; Elizma Beyleveld; Marize Gouws; Lee Miller; Nadeane Maritz; Dominique Janse van Rensburg; Ian Grobler
Middel: Elisa Barnardo; Mondor Arries; Kerwin Albertus
Voor: Dian Swanepoel; Mia Moore; Tinus Botes; Karien Herbst; Franco Engelbrecht